DROME
Daar is altyd 'n plek en 'n tyd vir jou drome.
Miskien 'n ander plek.
Miskien 'n ander tyd
ander mense.
Weet wat is jou droom.
Kies die plek met deurdinkte ontleding.
Die tyd met vergelykte werklikheid.
Die mense met, opregte gemoedsrus.
Want wat jy kies is wat jou droom sal wees.
En wag as jy moet, want
Dit is jou droom.
Jou tyd.
Jou plek.


|