EGO

Mag jy sterk wees in die verleentheid van jou ego.
Want dit is in die besering van die ego, waar die hart seer kry en die trane rol.
As jy kyk, sal jy sien ,die liggaam is nie beseer, die siel is steeds veilig, maar die ego gekrenk.
So slaan jou skerm op, regrondom jou ego, sodat geen vyand kan binnedring.


 

BACK   NEXT

 


Copyright (c) L-Morgan Cooper ~ All Rights Reserved