VERDOEMING

Wêreld begeerlikheid, is 'n angstige smag.
Wat lei na verdoeming en vervolging.
Na die wysheid kom die val.
Rykdom kan met pyn die hart verskeur.
Werklikheid is verbloem.
Met glorie vol van krag.
'n Leë eensame begeerte.
Van valse mag.


 

BACK   NEXT

 


Copyright (c) L-Morgan Cooper ~ All Rights Reserved