![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|||
![]() |
|||
NATUUR Verwondering vir die natuur Soms moet jy eerbied toon Die natuur wat alles deurstaan en oorleef Soms moet jy waardering toon In die tyd van hoogste troos Kry jy 'n blom,'n hemelse roos Daar was vrolike blomme,toe jy trou Hartseer blomme toe jy rou Die ewige natuur,altyd beskeremend,vertroostend,naby jou
|
|||
|