TREINSPORE
Tussen dit wat was en nog moes kom. Spore tussen stasies.
Party lank, party krom. Soms het ek woorde, soms is ek stom. Soms verstaan ek, soms is ek dom. Spore tussen stasies. Spore, Spore. Verdwaalde trein spore.
Krom Stom en Dom
Copyright (c) L-Morgan Cooper ~ All Rights Reserved