TROOSTELOOS
Naamlose verdriet
Hartklop stil
Klaaglied in my siel
Nou is jy naamloos
Tyd staan nou vir jou stil
Ek is troosteloos van verlange
'n Ewige gemis na jou
Ek kan nie die werklikheid ontvlug
'n Werklikheid van die lewe wat my knel en my knou
'n Lewe verewig sonder jou.
EN EK MIS JOU!
EN EK MIS JOU!


|