VUUR
Hoekom sal die tong 'n geliefde met haat, soos die seilende slang spoeg Hoekom sal woorde die hart van 'n geliefde, soos 'n rissiepit brand En die hart vertroebel met onherstelbare seer
Copyright (c) L-Morgan Cooper ~ All Rights Reserved